Lys van kabinette van Israel

Hierdie is 'n lys van kabinette van Israel.[1]

Die kabinet van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל‎ - Memshelet Yisrael) is die uitvoerende mag en bestaan uit die eerste minister, ministers en adjunk-ministers, wat dikwels ook 'n lid van die Knesset (die wetgewende mag) is. Die Israelse kabinette word amptelik aangedui met 'n nummer, byvoorbeeld die huidige Bennett-Lapid-kabinet is amptelik die Ses en dertigste regering van Israel of die 36ste regering van Israel.

  1. Slegs die partye wat vir die grootste gedeelte 'n lid van 'n kabinet was, word genoem.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search